My nuwe artikel op Wikipedia

Ek het net nou my nuwe artikel op die Afrikaans Wikipedia oor Arsenal FC gepubliseer, dis die 15,353de artikel en ook die eerste oor ‘n Engelse sokkerspan. Baie dankie aan Christine vir al haar hulp.

One thought on “My nuwe artikel op Wikipedia

Comments are closed.