Monthly Archives: September 2020

Dis somertyd voel nou so ver verby

Ten spyte van die wêreld-wyd pandemie hierdie jaar, was hierdie somer so baie mooi. Hier in Londen het die son amper elke dag geskyn, die weer was lekker warm en die lug was helder. ‘n Mens sou vergeet het dat ons besig was om tydens ‘n gevaarlike virus te lewe wat soveel mense se lewes geëis het en dat soveel mense hulself sonder werk nou vind. Die strate en stede was nog steeds taamlik leeg. Soos ek vroeër geskryf het, het dit soos ‘n ware voorreg om na die kroeg te kan gaan of om by jou maatjies te kuier.

Verlede week het alles begin verander. Dit raak nou meer merkbaar koud, dit reën af en toe en jy weer jy moet jou klere verander. Dis ‘n groot jammer want ek het nie oorsee gegaan nie en ek het soveel planne en idees oor nuwe plekke wat ek wil ontdek. Ek kyk na die kaartboek – ek hou baie van kaarte – en sien soveel lande vol mense en vreemde tale wat ek wil ervaar.

So ek vra vir myself, wat het ek hierdie jaar gemaak? Tydens die inperking was ek vol idees en ek het lesse in Afrikaans op italki.com geneem, maar nou raak ek meer en mer besig by die werk sodat ek geen lesse al maande lank geneem het nie. Ek moet hierdie reg maak want sonder lesse, studeer ek nie. Ek is altyd van plan om na ander tale te kyk – tans studeer ek Noors op Duolingo, wat ‘n lekker taal is – so het ek nodig altyd meer en meer motiveering of redes om weer na die boeke, notaboeke en penne te keer. Weens die aankomende winter, klink hierdie soos ‘n lekker ontsnap, veral as ons nie makklik na die kroeg of ‘n restaurant mag gaan nie.