Ek sit nou in Berlyn en drink my tee voor ons gaan kroeg toe om die Engeland teen Duitsland wedstryd te kyk. Daar’s ‘n baie mooi atmosfeer en ek hoor ook vuvuzelas en almal raak baie opgewonde, ek raak nou ‘n bietjie senuweeagtig!
Brit studeer Afrikaans. Lees my gedagtes, lees my foute.