Monthly Archives: November 2020

Nou voel dit dat die winter kom

Dis nie genoeg dat ons tydens ‘n pandemie leef nie want nou kom die winter met die koue weer, die gebrek aan son en nogsteeds mag ons baie min maak, Aanstaande week mag ons ‘n bietjie meer maak soos gaan na restaurants of gaan na die inwinkels maar beperkings gaan bly.

‘n Paar week gelede – voor die huidige beperkings – het ek met maatjies na ‘n Suid-Afrikaanse kroeg in suid-wes Londen toe gegaan. Ek vind geen anders in Londen nou, wat ‘n groot jammer is so wil ek terug gaan so gou soos moontlik om daai smakklike kos te geniet.

Maar stukkie goeie nuus is dat donderdag gaan ek die Arsenal kyk wanner hulle speel teen SK Rapid Wien. Ek is gelukkuig om ‘n kaartjie te kon kry en ek is baie opgewond. Ja ek gaan op my eie, sal op my eie sit en sal nie met ander kykers gesels nie – ek gee om nie; ek mag bier suip terug in die stadion. Laat ons sien hoe alles uitwerk.

Hierdie pandemie bedoel dat ek my gewoonlike planne vir Kersfees moet verander. Ek het op baie verskillende kere geskryf oor hoe ek met Crisis as vrywilliger werk. Ek hou baie van hierdie werk. Ja, dit laat my goed lyk soos ek dikwels lag. Die ernigste punt is dat ek glo dat hierdie werk van Crisis baie belangrik is en dat dit soveel help aan soveel mense gee. Ongelukkig hierdie jaar, moet die planne verander geword het en ek kan nie soos vrywilliger werk nie weens die pandemie. Ek verstaan die redes hoekom Crisis verskillende versorgmatreëls moet neem. Altyd op die strate sien ek meer en meer mense wat haweloos is, wat in tents slaap, en wat vir geld bedel. En nou dat die weer kouer raak en die pandemic nogsteeds aansteeklik is, as ek met ‘n koppie tee verby loop, sal ek uit vind hoe ek kan ondersteun Crisis.