Monthly Archives: January 2017

Hierdie jaar se eerste nuwe taal

Nadat ek verlede jaar die Duolingo Esperanto kursus voltooi het, en waaroor ek op ‘n paar keer geskryf het, lees ek nou Frans op Duolingo.

French Duolingo

Net een outjie uit 46.7 miljoen

Ek het Frans op skool op skool tussen die ouderdoms van agt tot sestien geleer en toe ek nooit weer gepraat nie. Dis snaakse ding is net hoeveel ek maklik onthou en reeds goed ken. Ek volg die lesse en alles kom terug – die uitspraak, woordeskat, grammatika ensovoorts, alles wat ek in honderde klasse moes leer en in talle toetse en oefeninge moes skryf.

Ek lag na myself dat ek al so lank gewag het om Frans weer te leer. Dis seker waar dat hoe jonger jy begin leer hoe beter jy ken. Onderwerpe en aktiwiteite wat jy op skool doen word dikwels vinnig weggegooi toe jy ouer raak en dan jare later besef jy dat jy nog steeds dit maklik kan doen. Ek voel ‘n bietjie dom dat ek hierdie so laat in my lewe begin weet. Miskien sal ek weer die klassieke kitaar speel.

Ek wag nou tot die Swahili kursus binne ‘n paar week vrygelaat word.