Môre, Berlyn!

Môre vlieg ons na Berlyn toe vir ‘n kort vakansie. My vrou se rollerderby span speel teen Berlyn so het ek besluit om saam te gaan en om ‘n bietjie in Berlyn met vriende uit te hang. Ek is baie opgewonde, dis ‘n fantastiese stad en ons sal sondag daar bly om die Engeland teen Duitsland voetbal wedstryd in die kroeg te kyk. Ongelukkig was ek in 1996 in Duitsland toe hulle teen Engeland gespeel het en ons almal wat wat gebeur het. Dis ‘n jammerte want ek hou ook baie van die Duitse span – maar nie so veel soos Oranje nie.

One thought on “Môre, Berlyn!

  1. VerdantSF

    Dis so cool dat jou vrou rollerderby speel! Geniet Berlyn! Ek wil een van die dae daardie stad besoek. Die wedstryd tussen Engeland en Duitsland sal seker goed wees. Ek sien ook uit na Nederland teen Slowakye. Sterkte Oranje!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam