Monthly Archives: May 2020

Ek begin baie van die inperking hou

Ek sit nou op my sofa et skryf op my rekenaar vroeg in die oggend want op die oomblik, soos almal, ek werk nie die gewone ure wat ons almal in die verlede gewerk het nie. Die dae van ‘n lang reis na die werk op trein vol ander werker voel ‘n baie vreemd idee. Ons het só al jare lank gedoen en nou gaan net ek en ‘n klein aantal ander mense. Die treine is leeg en ek verkies om op die trein bo grond as op die moltrein te ry as moontlik sodat die son kan voel en kyk uit die vensters uit. Die waarheid is, dis mooi.

By die huis het my lewe ook begin verander. Ek kyk amper nooit die televisie nie. Okei, nou kyk ek video’s op YouTube – óf oor hoe om die kitaar te speel óf oor ware misdaad/true crime (my meisie hou daarvan ook) – maar ek kyk nie die boxsets en reeks waaroor almal nou praat nie. Ek luister baie podgooie oor politiek, voetbal (maar niemand speel deesdae nie, natuurlik), ware misdaad ensovoorts.

Ek hou daarvan om te kok en te leer die nuwe resepte en ek eet veel beter nou as voorheen. Ek inoefen by die huis elk dag en ek verloor gewig taamlik maklik. Ek voel gesond en ek slaap baie goeie elke aand. Hoekom is ek so anders as meeste mense?

Noudat ek genoeg tyd het (of miskien, gebruik ek die tyd beter), begin ek weer my kitaar speel. Ek het hom nege-en-twintig jare gelede gekoop as tiener en ek het baie van speel gehou. Ek het lesse vir beide die klassieke kitaar en elektriese kitaar geneem maar die waarheid is dat ek die klassieke kitaar beter gespeel het. En toe het ek na universiteit toe gegaan en het die klassieke kitaar ophou speel vir die gewone redes dat ‘n tiener noem, soos luiheid en geld. Ek is spyt daarvoor.

Ek besef nou ná jare van werk dat die mens die mees suksesvol is, of die mees bekwaam is, is dié wat nooit opgehou het nie. Dit raak nie saak nie of jy nie die beste is op sekere vlakte of ouderdomme in jou lewe nie. Dis net belangrik dat jy aanhou speel, probeer en oefen; laat dat die ander mens eerder sal ophou.

Ek kyk nou video’s en skryf aantekenings oor musiek en speelstyl, maar tans is dit moeilik. Al jare lank het ek skaars gespeel nie sodat alles wat geken het, help net ‘n bietjie. Ek speel baie sleg, die geluid is verskriklik en k maak baie foute. Maar as ek elke dag ‘n bietjie (of baie) speek sal seker verbeter so is dit nou my plan.

Ek maak nou dieselfde plan met tale. Ek is meer georganiseerd (nie genoeg, maar net meer) en probeer om elke dag ‘n bietjie meer te leer. Die probleem is soos altyd my gebrek aan fokus. Ek neem ‘n Afrikaanse les elke week en ons praat baie. Ek wil ook my Esperanto oefen wat ek op CEFR B1 vlak praat. Ek leer ‘n bietjie Frans en ek onthou baie wat ek op skool geleer het. Ek wil ook ‘n bietjie Albanees leer – daar’s geen rede daarvoor. Maar die probleem is, maak ek altyd net dieselfde oefeninge sonder om in ‘n meer slim manier te studeer. Hoe stoot ek myself elke keer? Soos mense sê, die reis is meer belangrik as die eindpunt.