Hierdie maand studeer ek Nederlands

Aangesien dat ek nou by die huis moet werk, begin weer om Nederlands te studeer. Ja ek weet dat geen fokus het nie. Vooraf het en ‘n bietjie Noors gestudeer waarvan ek nie; soos baie van die Wes-Germaanse tale, kan ek bate maklik verstaan sonder om baie te studeer. Maar die probleem is dat ek ‘n gebrek aan fokus het. Ek kan nie a beslissings of kies maak nie want alles lyk soos ‘n goeie keus.

Hierdie keer sien ek sekere verskille tussen Afrikaans en Nederlands. Ek vermoed dat daar ‘n sterker Engekese invloed op Afrikaans is as dat ek vroeër gedink het. Ek vra ‘n vriend of jy sekere Nederlandse uitdrukkings in Afrikaans sê en hy beantwoord nee. Byvoorbeeld, in Nederlands kan jy sê, “wat voor hond heb je?”, maar jy kan nie dieselfde in Afrikaans sê nie.

In Nederlands kan jy ook sê, “hij mag van zijn moeder fietsrijden” maar weer mag jy nie in Afrikaans nie. Daar’s veel ander voorbeelde, natuurlik, wat hoe anders die twee tale is.

Vir my is dit belangrik om hierdie verskille te ken. In België of Nederland kan ek met ander mense ‘n bietjie gesels maar ek vergeet dat ek heeltemal verstaanbaar is nie. Ja ek is ‘n bietjie teleurgesteld as ek na Engels moet wissel en dat ek nie vlot praat nie, maar dit gee vir my die motivering om Nederlands te studeer. Okei niemand weet wanneer ek weer oorsee nag gaan nie. Ons almal in ons lande en huise bly totdat ons die entstof kry. Ek glo dat ons nie hierdie jaar en miskien aanstaande jaar toegelaat sal word om ander lande te besoek nie. Die uitdaging is die vrye tyd hierdie jaar om te studeer en leer.