Monthly Archives: February 2018

‘n Klein opdateering

Ek is tans besig met ander sake, stokperdjies en is besig om ‘n bietjie Italiaans te leer sodat ek baie min Afrikaans leer of praat. Ek is bewus dat hoe min ek praat hoe meer ek vergeet maar ek is nie vol veel entoesiame nie. By die werk druk ek Wikipedia artikels uit wat ek later in ‘n koffie huis wil lees met ‘n groot koppie tee – ek gaan nie daai outjie wees wat homself en sy skootrekenaar oor die tafel sprei wat net sosiale media lees nie. Ek is beslis oud skool.

Hier’s ‘n interessante berig oor Moedertaaldag: ‘n Brief uit Duitsland vol veel skakels om te ondersoek. Ja, dit help as jy Duitstalig is maar sy Afrikaans is seker veel beter as myne so gee dit viy my ‘n bietjie aanmoediging om terug na my boeke en studie te retoer.