Monthly Archives: July 2026

Om langs die rivier te sit

Langs die rivier Teems staan daar nou ‘n paar nuwe kunsmagtige kaaie wat gebou is weens die konstruksie van ‘n nuwe grote riool wat onder die rivier deurloop. Ek loop dikwels in die stad langs die rivier en tot nou was ek nie bewus oor hierdie nuwe parks wat in die river uitstrek nie, wat mense hulleself kalm laat voel.

Gisteraand ná die werk het ek op Tyburn kaai met gesit ‘n Suid-Afrikaanse maatjie en ons het paar blikkies gedrink en het oor die rivier gekyk as die rivier verby vlooi en bote vol toeriste en kantoorwerkers stroom daar en heen. Die naweek begin en mense wil saam kuier en ontspan. Ek ervaar ‘n nooi uitsig terwyl die son onder gaan en die temperatuur begin daal, dit is ‘n mooi somer.

Die London Eye vanaf Tyrburn Kaai

Die London Eye vanaf Tyrburn KaaiViviLnk