Monthly Archives: October 2019

Die moderne problem

Ek ervaar nou die probleem van ‘n selfoon wat nie tans funksioneer nie en dis belaglik hoeveel ek daarvan af hang. Ek kan nie al my e-posse lees of gebruik my mobiel bank apps of maklik lees sosiale media of praat met maatjies. ‘n Paar jare gelede het ek dieselfde problem gehad en destyds het ek daarvan gehou dat ek aflyn was. Die enigste dinge wat ek op my tydelike foon, baie eenvoudig and nie-slim, kon doen was om te skakel, om te SMS en om sudoku te speel. Maar nou, ek hou nie daarvan om onkontakbaar te wees nie. Ek weet nie wat plaas vind nie.

Hopelik sal ek binnekort weer aanlyn kom en dan kan ek ure en dae aanlyn sit en sê dat ek weer aflyn wil word.