Monthly Archives: July 2023

‘n Nuwe aankoop

Min om te berig maar ‘n paar dae gelede het ek hierdie boek in ‘n tweedehandse boekwinkel by die werk gekoop, wat ‘n groot verrassing was. Ek verwag nie om maklik Afrikaans boeke te kry nie en veral nie in die sentrum van Londen nie. Eintlik het ek amper die boek geïgnoreer want ek dog dat die titel in Nederlands geskryf is en ek was net op die punt om weg te stap toe ek op die tweede keer gekyk het om seker te maak.

'n Nuwe aankoop

‘n Nuwe aankoop

Die Suid-Afrikaanse winkels verkoop geen gedrukte goede nie en die groot boekwinkels verkoop nou niks. Op die naweek gaan ek weer Spoegwolf kyk want hulle speel in Camden wat baie cool is.