Posts tagged: België

België, dit voel amper soos ‘n vreemde land

Verlede Maandag het ek met die Eurostar Brussel toe gery om na ‘n paar gigs toe te gaan. Natuurlik was die gigs fantasties en het dit baie geniet maar dis nie so interessant om vir julle te lees as ek net oor gigs skryf nie so dink ek dis meer interessant om oor my verblyf [...]

Monday February 28th, 2011 in , | No Comments »

België en Duitsland

Ek ry vanoggend Brussel toe met die Eurostar vir vier dae in België en Duitsland. Ek gaan met vriende twee musiekfeeste in Lokeren in Vlaandere en in Hildehesheim buite Hannover bywoon. Ek het nou ‘n week verlof en volgende week moet ek weer begin studeer so soos altyd wil ek my Afrikaans en Duits probeer [...]

Thursday August 5th, 2010 in , , | 1 Comment »

België, die land vol Belge

So ek is nou terug na vier dae in die Lae Lande, hoofsaaklik Brussel, Gent en Amsterdam. Brussel is beide die hoofstad van Vlandere en die Franse Gemeenskap in België. Nou praat die groot meerderheid mense Frans as eerste taal maar alles moet in Frans en Nederlands verskyn word, so die straatname en tekens sê [...]

Friday February 27th, 2009 in , | 2 Comments »

Die Lae Lande

Ek het Eurostar kaartjies gekoop om in Februarie terug na België toe te gaan. Hierdie keer gaan ek vir ‘n paar dae in Gent met vriende bly en dan gaan ons vir ‘n nag na Amsterdam toe. Elke keer dink ek dat ek ‘n bietije Afrikaans-Nederlands sal praat maar elke keer praat ek baie min [...]

Monday January 19th, 2009 in , | 2 Comments »