Sukses!

Ek het vanoggend die uitslae van my CIMA eksamens gekry en het altwee geslaag!

Ek het 74% in Enterprise Operations gekry – ek het verwag om te slaag maar is nog baie bly – en 57% in Financial Operations gekry – ek was baie onseker en dis veel beter as ek kon hoop!

Dit bedoel twee dinge nou; een, begin ek nuwe onderwerpe in Maart studeer en ek sal hierdie keer veel meer werk doen sodat ek nie weer hierdie gevoel van onsekeheid ervaar nie; en twee, kan ek nou in Maart na gigs in Luxembourg and Parys toe gaan.

Die droom om as rekenmeester te kwalifiseer, bly en een dag sal ek dalk goed genoeg wees om vir Arthur Andersen te werk!

2 thoughts on “Sukses!

  1. eben

    veels geluk ou maat!!!
    Jy kan enige tyd my eksamens vir my kom skryf!

  2. Alexander Post author

    Baie dankie Eben, ek is baie bly maar skryf eksamens weer in Mei. Ek dink jou eksamens is meer interessant as myne!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam