Posts tagged: Spaans

Meer onlangse gebeurtenisse

Verlede naweek het ek na die Emirates Stadium toe gegaan – dit tuis van Arsenal – om die wedstryd tussen Brazilië en Skotland te kyk. Ek het met ‘n paar vriende uit Skotland gegaan en want dit was net ‘n vriendelike wedstryd was die atmosfeer baie cool en ons almal het lekker gepaartie, ek ‘n [...]

Sunday April 3rd, 2011 in , , , | 1 Comment »

Altyd nooit genoeg Afrikaans nie

Jammer dat ek baie besig gewees was. Ek studeer nou vir my finale eksamen in finansiele rekeningkunde vir my CIMA sertifikaat (die basiese vlak) en dan begin ek weer nog ‘n paar jare. Ek wou die eksamen ‘n paar maade gelede skryf maar ek was baie lui en nou sukkel om alles weer te leer [...]

Sunday May 30th, 2010 in , , | 2 Comments »

‘n Nuwe jaar miskien ook ‘n nuwe taal

Ek het hierdie naweek besluit om ‘n bietjie Spaans te begin leer want ek dink dis ‘n nuttige taal om te ken as jy op vakansie wil gaan. Soos ek vroeër geskryf het wil ek hiedie jaar na Gibraltar en Spanje toe gaan so dit sal help – maar nie so veel soos om eintlik [...]

Monday February 22nd, 2010 in , , , , | 6 Comments »