Totsiens Barney die kat en julle raad


Ek het ‘n paar maande gelede oor ons siek kat geskryf. Barney het suikersiekte en probleme met sy haart en long gehad en het ook soveel gewig verloor en daar was ongelukkig geen kans dat hy gesond kon word nie. Nadat ons hom met die veeaarts (wat Suid-Afrikaner is) gepraat het, moes ons om Woensdag besluit om hom aan die slaap te maak. Dit was baie treurig veral omdat hy so bly was om ons te sien en hy het die hele tyd gespin en ons het geween. Jy was ‘n gawe kêrel, Barney.

In ander nuus het ek ook onlangs ‘n paar inspuitings gehad voordat ek Namibïe en Suid-Afrika toe gaan. Ek is nie seker of ek ‘n inspuiting vir hondsdolheid moet hê nie. Ek beplan beslis nie om deur ‘n siek dier te gebyt word nie maar dis miskien beter om veilig te wees. As julle vir my oor hiedie onderwerp raad kan gee dan sal ek dit baie waardeer.

2 thoughts on “Totsiens Barney die kat en julle raad

  1. Eben van Renen

    Jammer ou maat. Ons voel vir jou. Ek het ook maar bitterlik gehuil toe my hond (McGuyver) die finale veearts besoek moes deurmaak. Hulle speel darem ‘n spesiale rol in ons lewens!
    Natalie het toe nie die hondsdolheid inspuiting gekry nie. Blykbaar is die inspuiting skaars en kan dit tot 6 weke van om bestel te word. Plus, die kanse is SO donners skraal dat iets sal gebeur dat meeste klinieke mense maar afraai.
    Hoop alles gaan verder goed.

  2. Alexander

    Wel as jy dik die kanse van hondsdolheid is so min…

    Die probleem is dat ek te veel mense vra en kan nie dan besluit wat ek moet doen nie! Ek neem ook nie malaria pille nie.

    En dankie vir die boodskap oor Barney.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam