Die dag voor Oujaarsaand

Net een meer dag en dan begin ons na alles as “2008” verwys. Ek sal ‘n paar weke/maande wag totdat ek besluit wat ek in 2008 in ‘n verskillende manier sal doen. Ek weet goed dat ek niks sal verander doen nie so tans is dit nie dringend nie.

Ek het ‘n lekker Kersfees met my vrou, broer en vriend gejol, te veel geëet en baie te veel gedrink (soveel dat nou ek nie weer tot Maart wil drink nie!) so nou moet ek ontspan. Ek kom nie terug by die werk tot 7 Januarie nie en ek wil die ekstra week se vakansie geniet. Daar’s baie DVDs om te kyk, boeke om te lees, Guitar Hero op die Playstation 2 te speel en geld nie om uit te gee nie! Hoe lekker ‘n nuwe jaar dit gaan wees.

Voorspeodige Nuwe Jaar almal.

One thought on “Die dag voor Oujaarsaand

  1. My Kop Op 'n Blok!

    ‘n Voorspoedige 2008 vir jou ook. Ons gaan môre vir die dag na ‘n wildpark, as ek enige goeie foto’s kry, sal ek dit blog.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam