Monthly Archives: September 2026

Dit voel nog steeds warm

Die somer is nog nie verby nie, wat goed is. Die dae raak donkerder sodgends and saans maar die son skyn sterk en soms is die temperatuur nog baie warm, en ek dra nog steeds kortbroek. Die herfs sal ‘n paar meer weke moet wag totdat ons moet erken, uiteindelik, dat ons na die einde van die jaar kom.

Ek het onlangs na Nottingham gegaan,’n stad in die midlands wat bekend vir die verhaal oor die middeleeuse volksheld Robin Hood. Gewoonlik hou nie veel van die stad nie en meestal toe ek besoek het was ek ‘n bietjie teleurgestel maar hierdie keer was anders. Daar staan in die stad ‘n klein aantal kroeë wat om die oudste kroeg in Engeland eis te wees, en miskien is die meeste beroemd is Ye Olde Trip to Jerusalem. Dit lyk nie so oud nie maar glo het ‘n kroeg op die plek al eeue lank gestaan, wat verduidelik hoekom dit nie so oud nie. Van vroeg in die midde-oggend tot laat stroom toerriste, voetbal fans en ander mense daarheen om die eis te ervaar. Dit is seker ‘n mooi kroeg en ek aanbeveel dat jy besoek as jy in die stad is.

Ye Old Trip to Jerusalem in Nottingham

Ye Old Trip to Jerusalem in Nottingham