Tag Archives: Europa

‘n Maand vol reis

Ek sit tans by die huis op ‘n maand lang vakansie. Ek het nie voorheen soveel verlof genmeen nie, maar ek het besluit dat hierdie jaar gaan ek dit doen. Gewoonlik werk ek oor die hele somer vakansie mande (ek bly in die noorderlike halfrond en in Europa) terwyl almal anders gaan weg op vakansie. So doen ‘n mens met soveel vrye tyd? Ek gaan reis.

Wojtek die beer in Sopot, Pole

Wojtek die soldaat beer in Sopot, Pole

Ek was van plan al jare lank om na ‘n paar lande in oos-Europa gaan, dié wat ek nie vooraf besoek het nie of wat ek wil terugkeer. Ek sukkel om planne te maak, maar binne ‘n paar ure het ek reiskaartjies en hotels bespreek, en het toeriste aantreklikkhede gekies om te sien. Dis nie hoe ek gewoonlik is nie.

Bratislava

Bratislava

Sonder om al die besonderhede neer te skryf, het ek die ervaring baie geniet. Europa is ‘n groot kontinent vol verskillende mense, geskiedenis, kulture, tale en identiteite. Aan die een kant dink mense soms dat almal net Europeërs is sonder verskille en ja, ek verstaan ​​’n bietjie. Aan die ander kant ignoreer dit alles wat die mense en lande self maak. Jy kan maklik drie lande in een dag besoek. Jy sien geen grens nie, want soms is die grens net ‘n klein rivier of ‘n pad wat historieke grenslyn is, en mense woon aan weerskante, bure en buitelanders.

Die Tyskie brouery en  museum in Tychy, Pole

Die Tyskie brouery en museum in Tychy, Pole

Jy sien verskille tussen Oosteryk en Slowakië en Tseggië – die tale is anders en Oosteryk voel veel ryker. Pole is ‘n baie groot land vol toeriste en reisigers vol dinge te siene en ek wil beslis gaan ontdek. Warskou is ‘n groot, modern hoofstad wat homself oor 30 jaar hernieu het met groot wolkekrabbers en kerke. Hier het ek na die Joodse begraafplaas gegaan om die graf van LL Zamenhof te sien, die skeper van Esperanto; hier was daar ‘n ander groep Esperanto-sprekers wat dieselfde wou doen.

Die graf van  LL Zamengof, die skeper van Esperanto. Warskou, Pole

Die graf van LL Zamengof, die skeper van Esperanto. Warskou, Pole

Gdansk het voorheen as Danzig gestaan bekend en veel Duitsers kom op vakansie. Nou staan die ou stad, waarna almal gaan, op kanale en water. Dis baie mooi en op die smal straatjies te dwaal en om in die buitelug op die pleine met ‘n drankie te sit. Almal praat Engels wat goes is, want baie min toerist van die buiteland praat Pools.

Gdansk in die nag

Gdansk in die nag

Ek aanbeveel dat mense gaan kuier. Uiteindelik het ek op die veerboot na SWede gery en dit was baie mooi snags in die middel van die Baltiese See op die dek te staan en die wind waai op jou gesig in die donker en wind sonder om land te kan sien. Ver in die afdstand skyn die lig van Kaliningrad. Toe het ek deur Swede met die trein na Danemark wat, in soortgelyking met oos-Europa, is baie duur.

Die Baltiese See in die nag

Die Baltiese See in die nag

Toe het ek na Skotland gegaan, die land waarin ek op veel keer grootgeword het. Ek he baie geniet om weer in die land te kuier en na Oban en Iona te reis. Die stilte en uitsig op die strand op Iona was fantasties en ek het baie lekker ontspan. Ek weet hoekom ek selde na Skotland gaan – dit voel nie soos ‘n vakansie as jy nie oorsee gaan nie – maar ons is nou van plan om ‘n ander vakansie in Skotland te neem.

Die strand op Iona-eiland

Die strand op Iona-eiland

Die vakansie is amper verby en binnekort kom die herfs en winter. Ek het baie mooi herinninge van ‘n maan van reis en ontspanning sonder om oor werk to besorg.

Die Paleis van Kultuur en Wetenskap in Warskou

Die Paleis van Kultuur en Wetenskap in Warskou

‘n Paar dae in Duitsland

Toe ek ‘n student op universiteit was, het ek en twee vriende deur Europa gaan interrail. Ek weet nie hoe goed die spesifeike termyn interrail buite Europa geken word nie maar gaan na enige groot Europese stad in Julie en Augustus en jy sien ‘n groot aantal jonges uit veel lande wat op die perron met hul rugsakke vir ‘n trein staan en wag. Toe ek gegaan het, het ons in Hamburg vir ‘n paar dae gekuier. Destyds het ek baie min oor ander lande geken nie en ewe minder geld gehad dus kon ons almal nie veel maak behalwe om te suip nie.

'n Band speel onder die duisternis

‘n Band speel onder die duisternis

Afgelope week het ek na Hamburg retoer om by ‘n museikfees te woon. Ja, dis altyd dieselfde rede. Ons verwag dat Brittanje binne ‘n paar weke die EU sal vertrek so was hierdie besoek miskien een van die laaste keer dat ek so maklik sal kan reis. Die eerste ding dat ek besef toe ons beland het, is hoe opegwond ek voel. Die lughawe is vol mense wat gaan vlieg of aankom uit verskillende lande soos ek. Ek voel anoniem en ‘n deelte van hierdie klompie reisende mense op hul weg met planne. Ek voel dat daar ‘n gemeenskap mede-Europiërs is, waarvan ek ook ‘n lid is. Ek is Brit en Europees en gelukkig daarmee; ander mense mag hulself in ‘n verskillende weg beskryf.

Hamburg hoofstad waar reisigers kom en gaan weg

Hamburg hoofstad waar reisigers kom en gaan weg

In die aand gaan ek en ‘n maatjie uit Estland (ek het net nou gesê dat ek Europees is) na rock bars op die Reeperbahn. Dis ‘n vreemde straat en area. Die toeriste en jonges is volop in die bars, wie sit en drink en gesels. Terselfdertyd staan die area ter die wêreld bekend vir prostitusie en nadat die sononder staan veel jonge meisies op die hoeke en strate, veral Herbertstraße, wat met die verbygangers wil praat om besigheid te verkoop. Dis wettig en vreemd. Jy sien klompies jong manne wat al hul geld in hierdie manier sal verloor. Jy stap uit die bars en die meisies stroom onmiddellik soos roofdiere na jou, wat baie ontstellend is. Dis nie cool nie en die vrou wat die rock bar beheer, sê vir ons ‘n bietjie oor die lewe in die gebuurt en haar ervarings. Maar kom besoek en dan gaan weg.

Die polisie stasie op die Reeperbahn

Die polisie stasie op die Reeperbahn

Hamburg homself is skoon en netjies en die u-bahn loop sonder probleme. Ek hou baie van die groot hoofstasie. Dis baie pragtig, baie oop en vol lig. Hier sit ek en eet en kyk hoe die reisigers verby loop om hul trein te vang. Ek skryf poskaarte – ja ek skryf nog steeds poskaarte elke keer ek gaan weg – en probeer om ‘n bietjie Duits te praat. Ek het baie geniet om Duits te praat en alhoewel ek nie goed praat nie, kon ek ‘n gesprek met ‘n paar Duitsers in ‘n bar hou. Ek voel baie gelukkig. In die winkels en restaurante praat die verkoopmanne en verkoopvroue Engels want jy besef dat feitlik veel reisigers praat min Duits en die Duitsers is te besig om gratis lesse in hul taal uit te gee. Ja, hoe snaaks; jy wil praat maar hulle wil nie só doen nie. Soos altyd vind ek geen mense wat Afrikaans of Esperanto praat nie, maar maatjies hou van my Van Coke Kartel t-hemp wat altyd baie rock’n’roll in die buiteland (welke een?) lyk.

Die duikboot in Hamburg

Die duikboot in Hamburg

Ek loop in die hawe en neem ‘n toer van ‘n duikboot. Ek is gelukkig dat ek nooit diensplig moes gedoen het (feitlik die waarheid is ek vermoed dat ek dit baie sou geniet het) want daar is altyd die geleentheid dat jy op ‘n duikboot moet diens. Dit is te klein, te warm, te gewaarlik en te beknopte met die dreigement dat jy gaan verdrink. Dis soos ‘n hel onder die see maar interessant genoeg om te ontdek dat ek weet ek wil nooit weer daarin stap nie.

FC St Pauli, dié span wat jy in Hamburg onderhou

FC St Pauli, dié span wat jy in Hamburg onderhou

Ek wil nou terug gaan, om deur Europa te ry in lande waar ek nie die tale praat nie waar ek niemand is. In die komende weke maak ek ‘n paar besoeke na verskillende lande. Ek hoop ek sal ‘n bietjie taal keer maar ek weet ek sal nie. Ek sal net op my geheime kennis moet afhang want ek ken meer as ek dink. Dié wat in die politiek gaan plaasvind is nie belangrik nie. Net om daarso te kom en om te probeer gesels is die doel.

‘n Paar dae vakansie

Volgende week begin my CIMA kursus weer, so sal ek buite die kantoor in die dag wees. Ek word nou eintlik ‘n bietjie opgewonde, ek wil net begin studeer en ‘n studie plan maak.

Hierdie maand vat ek ‘n paar dae verlof en gaan Leeds, Brussels en Tilburg toe. Dieselfde rede soos altyd, ek gaan The Sisters Of Mercy sien speel – ja ek was ‘n goth toe ek jong was. Dis altyd baie lekker om vriende uit VK, België en Duitsland weer te sien en om saam uit te hang. Ek glo België is die land wat ek die meeste kere op vakansie besoek het. Ek sal by vriende in Gent kuier en as ons tyd het, kan ons hopelik Brugge of een van die ander mooi Vlaamse stede besoek.

In Maart gaan ek weer weg, hierdie keer na Luxembourg en Parys toe met die Eurostar. Ons bly vir net een aand in elke plek so sal nie veel kan sien nie. Ek het een keer deur Luxembourg op die trein gery so dis die eerste keer om die land en dorpies te sien. Dit sal my derde keer in Parys wees maar ek het nooit die beroemde toeriste aantreklikkhede gesien nie so moet ons beslis die Eiffeltoring of die Arc de Triomphe sien maar ek besef ook dat die kans is, sal ek waarskynlik net die kroeë en bars sien. Dis hoe ek rol.