Die verkiesing

Donderdag het almal gestem en ons weet nie nog wat gaan gebeur of wie die regering sal wees nie. Vir ons in die staatdiens is dit baie interessant om te sien hoe die parties en die grondwet nou ‘n oplossing sal probeer te vind en dan wat die vir almal bedoel. Veel vriende is baie teleurgestel dat die Liberal Democrats nou met die Conservatives praat en nie met Labour nie maar ek dink dis soms die kiesers wat ‘n bietjie te onrealisties is; om te stem kan ‘n verskil maak, maar nie altyd die precies verskil wat jy wil hê nie. Veel mense het gesê hulle verkies ‘n hung Parliament en nou kry ons dit en miskien besef mense nou die realiteit daarvan. Opwindende dae vol nuwe geleenthede vir die toekoms maar miskien sal ons net binne ‘n paar maande weer gaan stem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam