We love you Arsenal, we do!

Die voetal seisoen is amper klaar en my drome en hope het verdwyn. Binne vyf dae het ek Arsenal op twee keer sien verloor en ek bedoel nie net verloor nie, maar word heeltemal gedonner. Ek het nie verwag dat ons die twee wedstryde sou gaan wen nie maar ek het nie verwag dat ons so sleg kon speel en verloor in so ‘n manier nie! Ons was verskriklik en sonder idees en dit lyk nou asof alles in die volgende seisoen meer moelik vir ons sal wees. Die ander spanne in die “groot vier” het gewys net hoeveel beter hulle is en dan al die ander spanne word elke seisoen beter en beter. Die slegste aspek is dat ek nie kan kla nie. Ons ondersteuners het begin besef dat ons deesdae nie so goed soos die ander drie groot spanne is nie.

Dis snaaks as jy jou span sien verloor. Soms is jy kwaad en jy skreeu en alles is iemand anders se fout. Op ander keer, soos hierdie week, vind jy dit miskien ‘n bietjie snaaks want dis so ‘n verleentheid! Jy gee nog om maar ek ook wanhoop. Jy weet daar’s niks wat jy kan doen nie en jy moet maar lag. Daar’s spelers wat ‘n groot salaris bedien wat lyk asof hulle lui en nie-geïnteresseerd is. Soms kan hulle ‘n wedstryd binne ‘n paar sekonde verander en dit verbaas jou. Jy sing hulle name, jy praat oor die klein besonderhede wat hulle gedoen het, hoe intelligent hulle is, hoe belangrik hulle is. Op ander keer is dit heeltemal anders. Dit lyk asof iemand hul liggam gesteel het. Hoe kon hy nie ‘n doel kry nie? Is dit rêrig dieselfde ou?

Dan is daar spelers wat nie briljant speel nie, wat nie eintlik baie goed is nie en hulle skei die ondersteuners se opinies. Jy wonder hoekom hulle nog in die span is. Hulle is die slegste speler ooit! My ouma kan beter speel! Hoeveel verdien hulle om so kak te speel, dis ‘n skande! Verkoop hom nou! Maar ook soms het hulle genie. Arsenal het veral twee spelers wat vroeër in die seisoen nie goed gespeel het nie, wat slegte gesinshede gehad het en ons ondersteuners was meer as bereid om hulle te laat weet wat ons oor hulle gedink het. Toe het hulle verander, soos ‘n wonderwerk. ‘n Klein verskil hier en daar, hulle kerm nie, hulle bly stil en net speel voetbal. Het hulle ons gehoor en besef dat hulle van die ondersteuners afhang? Nou begin ons praat oor hoekom hulle dalk die wedstryd kan verander. Ons hoop dat hulle miskien nie in die sommer verkoop word nie; daar’s ander, luier spelers wat ons eers moet verkoop.

Okei, dis nie te sleg nie. Ons is ‘n groot span met goeie spelers, ‘n fantastiese stadion, duisende of miljoene ondersteuners en ons gaan nie sukkel nie. Vriende ondersteun ander spanne wat kleiner, armer en minder suksesvol is. Ek kerm soos ‘n ryk man wat nie gewoonte aan die huigide situasie is nie, om te verloor en sleg te speel! Hulle sien dit elke week, elke seisoen. Dit klink soos hel!

Ek hou baie van die wedstryde en die een dinge wat slegter is as om te verloor is om vir die komende seisoen te moet wag! Drie maande sonder voetbal, ons sukkel om te oorleef!

10 thoughts on “We love you Arsenal, we do!

  1. BART

    jammer dat Arsenal net die laatste stap niet kan maken…
    Ik verlang terug naar de tijd van Dennis Bergkamp…
    heb jij Pitch Fever (voetbalkoorts) gelezen?

  2. Alexander Post author

    Ja ek verlang ook na die dae van Dennis Bergkamp! Hy was na my mening ons beste speler en hy kon so maklik die wedstryd verander en wen. Ek wil hê dat ons meer Nederlandse spelers koop. Ongelukkig in Nederland volg ek ‘n bietjie NAC Breda my span en hulle is beslis nie briljant nie!

    Ek het Fever Pitch gelees, lekker lees. Het jy Brilliant Orange by David Winner geless? Dis oor Nederlandse voetbal, baie goed as jy belangstel.

  3. BART

    Brilliant Orange nie gelees nie 😉
    wel van gehoord…
    succes met jou Blog!

  4. Johan de Vries

    Ek is seker jy sal kan oorleef vir 3 maande, miskien moet jy begin rugby kyk, of wat van veerpyltjie … Maak jou maar reg vir die Lions toer die jaar, ons sal moet plan maak om n klein geslligheid te reel by my huis vir die rugby.

    As ek reg ondou het, het die Arse maar sleg gedoen teen die Blues, maar soos hulle se, “Cowboys don’t cry” – miskien volgende seisoen sal hulle beter doen.

  5. Alexander Post author

    Johan ek sal beslis die rugby by jou huis kom kyk, miskien kan ons ook ‘n bietjie braai of ‘n potgooi maak?

  6. Johan de Vries

    @Alexander Ek dink ek het nou oor die potgooi ding gekom, weet nie of ek een weer in die nabye toekoms gaan maak nie. te veel ander goed wat my besig hou. Kom eerder dan braai ons, drink n paar laaaaang biere, en kattermaai soos kwaai-jongens !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam