Vandag skyn die son

Vandag vier ek elf jare in die Engelse Gesondheid Department. Hoe lekker dit is om te droom…

Vrydagaand het ek Christine van SisTV in die kroeg ontmoet. Sy’t vir my ‘n paar Afrikaanse koerante gegee, al plaaslike nuus in Noord-Kaap. Dis interessant om hierdie klein koerante te lees want gewoonlik lees ek nooit die plaaslike koerante wat ek ontvang nie. Dit was baie goed weer om die taal te praat want ek praat dit tans baie selde en so ek moet nou meer Afrikaners in Londen vind.

En ja, vandag skyn die son en dis baie mooi.

4 thoughts on “Vandag skyn die son

  1. Christine

    Ek het in die afgelope 11 jaar by (ten minste) ag verskillende plekke gewerk!

  2. Alexander

    Wel as jy by die Britse staatsdiens aansluit, wil jy nie verlaat nie! Die pensioen, ses weke vakansie, jaarlikse betaal verhooging…

  3. Christine

    Ek was stooopit om te waai toe hulle my ‘n werk aangebied het. Ek kon my eie kantoor gehad het. Sug.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam