Waar’s Februarie, ek soek Februarie

Wanneer gaan Januarie eindig? Jeez ek is moeg en arm hierdie maand.

Ek weet ek is nie alleen nie as ek sê dat tans ek baie ongemotiveerd is. Daar’s veel werk maar ek stel geen belang nie en amper weier om dit doen. Niks interesseer my op die kantoor nie en ek is bly om net te wag tot ‘n ander dag. Alles neem so lank nou vir my om te doen en as ek nie dit moet doen nie, dan wag dit. As ek te verveld raak, maak ek foute en vergeet om werk af te handel en net soek rede om niks te doen nie. Nie goed vir werk verhoging nie. Ek is nou nie in werk tot Dinsdag nie so hopelik kan ek lekker rus.

So ja, ek weet ek maak my eie werk brander wat my sal verdrink!

2 thoughts on “Waar’s Februarie, ek soek Februarie

  1. Christine

    Watse werk doen jy? Kan jy nie na ‘n ander afdeling toe skuif nie?

  2. Alexander

    Ek is staatsamptenaar so my huidige werk veilgheid is baie belangrik. Ek kan skuif, maar ek wil nie my venster sitplek verloor nie. Persoonlik blameer ek die regering – ha ha!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam