Swakopmund

Ons is nou in Swakopmund en ons sal vir drie dae hierso bly voordat ons terug trek. Dit voel baie Duits hier.

Die ry van Winhoek af was nie te ver nie en die weer nou hier is baie lekker. Dis land is so anders – baie droog, soms is daar blomme, soms net sand en woestyn en ‘n huis elke tien of twintig myle. Dis nie die land vir stedelike mense nie! Ons het bobbejane, bokke en donkies langsaan die pad gesien.

Okei, dis al vir nou.

6 thoughts on “Swakopmund

  1. Anonymous

    As jy in Swakop is, gaan na Walvis Baai, klim Duin 7, en net agter die lughawe was my mil. basis gewees – lekker ou rooikop !!!!!!!

    Klei lat

  2. Alexander

    Ons het Walvisbaai toe gegaan en dit lyk asof daar niks is om te doen nie. Ons het gister Duin 7 opgeklim maar dis nie so hoog soos ek het verwag nie.

    Ons het ook sandplank gery, quad bikes gery en more gaan ons die dolfyns en robbe sien.

    Laat my weet of jy wil he dat ek boeke vir jou terug bring.

  3. Anonymous

    bring vir my n Scope terug, en n LosLyf 😉

    Moenie worry oor die boeke nie, neem baie foto’s dat ek kan sien waat jy was.

    Wanneer is jy terug ?

    Klei Lat

  4. Alexander

    Jy’s ‘n skelm! Ek het omtrent 1,000 foto’s geneem.

    Ek kom terug om 21 Julie.

  5. Johan de Vries

    okay, het jy jou foon by jou. Ek kom Kaap toe die 19de. Vlieg SA toe om vir die family te gaan kuier – baie hush hush. Land die 20st in die Kaap, en bly vir 2 weke in Hermanus.Miskien moet julle die Sondag na Hermanus kom, dan drink on Brannewyn, kyk muis, en maak n ordentlike SA braai !

  6. Alexander

    Ek verlaat om Sondag 20 Julie so tensy ons by die lughawe ontmoet sal nie julle kan sien nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam