My geskenke in die pos

Een, ek het die SA Times lesers se opname (readers survey – ek weet nie die regte woord nie) voltooi en hulle het vir my ‘n gratis subskripsie vir een maand gegee. Ek het gevra of hulle meer Afrikaanse nuus en berigte kan publiseer.

Twee, my pakkie van Kalahari af het gekom! Ek het Paljas, An Unpopular War en The Forgotten Frontier gekoop. Die posgeld is so duur dit maak sin om ‘n klomp dinge te koop. Okei dit neem meer as vyf weke om te kom maar ek is bly daarmee.

Drie, my vriend Sybrandus in Kaapstad het die nuwe Kallitz CD vir my gekry! Dit het nie nog gekom nie maar ek is baie opgewonde!

One thought on “My geskenke in die pos

  1. Klei Lat

    Nou toe nou, ek hoop dat hulle meer Afrikaans gaan plaas in die koerant.

    Vertel ons meer wat jy in die pos gekry het ? Jy maak ons nou nuuskierig om te hoor wat jy het !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam