Die weer buite

Jeez man dit reën! Ek weet wel dat nou dit Oktober is en ek woon in Brittanje maar dit word my wakker, dis so hard. Die katte is nie so gretig om in die tuin te gaan nie en persoonlik wil ek nie ook buite gaan nie.

Die Engelse ou moet altyd oor die weer kla!

One thought on “Die weer buite

  1. Klei Lat de Vries

    Ek het self vandag in die huis weg gekruip, aangesien dit die 1 oomblik reen, en die volgende skyn die son weer bedonnerd !

    Wie se dis nie lekker op die Moddereiland nie. Voor ons weet is dit weer winter, met sy lang en donker (en koue) nagte . . . .

    Viva lewe op die Moddereiland ! Miskien moet jy my potgooie download en dit luister – daar is nou n plan vir jou !

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam