Daily Archives: 29/06/2026

Hier kom die hitte

‘n Mens lees orals oor die huidige weer, die baie hoë temperature, die humiditeit en die brandende son. Ons ervaar dit nou al dae lank. Vroeg in die ogend skyn die son briljant en op die moltrein na die week begin ons reeds te sweet. Ewe in die middag as jy huistoe reis is dit nog steeds baie warm. Saans voel ons onrustig en sukkel om te slaap. Gelukkig kyk ons snags die voetbal Wêreldbeker tot die vroeë ure.

Ja ons pla die hele tyd oor die weer: die warmte, die koud, die reën, die rook. Dit is ons nasionale gewoonte en gedrag. Mense in die buiteland in Suid-Afrika of die Midde-Oos verstaan ni; hulle dink dat ons belaglik is.

Die realiteit is dat van die noorde na die suide van Europa, voel ons almal unieke weer. Niks is bereid voor hierdie situasie nie. Ons geboue het nie lugversorging nie. Ons woonstels is warm in die somer en koud in die winter. Ons klede is nie geskik vie hierdie weer nie en sodra dit warm word, haas ons ons na die parks en velde en swembadde of ons kruip weg binne-in.

Veel mense praat oor die bermoede somer van 1976 maar hulle onthou nou ‘n nuwe vertelling. Blykbaar was mense wys en eenvoudig en het niks besonders ervaar nie. Dit is ‘n onwaarheid wat baie aanloklik is vir mense wat die veranderings in die temperature en die verwarming van die weer wil twyfel. Toe is veel mense oorlede en ons verwag dalk iets soortgelyklik hierdie keer. Ons sit en wag tot die wolke en reën terug kom en dan kan ons lekker onstpan en die somervakansie geniet.