Die jaar eindig en begin dan weer

Die jaar is nou amper verby en ons begin almal weer asof niks gebeur het nie. Ek het hierdie jaar baie geniet en was gelukkig om oorsee op veel kere te gaan. Voor die pandemie het ek een of twee kere elk jaar na die buiteland gegaan maar nou gaan ek op veel meer kere.

Paradiso in Amsterdam

Paradiso in Amsterdam

Ek het reeds ‘n reis volgende maand na Nederland geboek, waarna ek baie uit sien as ek sal op die trein ry en uit die vensters uit na die plattelend kyk. Ek sal weer dink dat ek ‘n gesprek kan hou sonder om te besef dat die waarheid is, dat niemand my verstaan nie. Dis ‘n bietjie teleurgestelling dat dalk ek die taal nie so goed ken soos ek geglo het nie. Hoe ouer ek word, hoe meer ek twyfel.

Die ding wat ek nou beter weet, is dat ek sal byna seker nooit beter raak nie. Sonder om op ‘n daaglikse basis te moet praat en sonder genoeg ander mense te praat, word die kennis ‘n interessante feit. In die buiteland, is die Engelse taal die koning. Mense kla oor hierdie feit en voorstel idees oor hoe om hierdie situasie te verander, English still rules the world, but that’s not necessarily OK. Is it time to curb its power?, maar almal het ‘n opinie te skrywe. Dis baie moeilik om as ‘n volwasse mens ‘n ander taal te studeer en tot ‘n hoë vlak kom as jy in jou eie land bly.

Miksien het ek iets nodig om na te mik. Ek wil in 2025 na Suid-Afrika gaan wat seker ‘n rede is om ‘n ware poging to maak om C1 vlak met CEFR of Europese verwysingskader te bereik. Nes alle ambisie, verg hierdie dissipline en fokus; twee kwaliteite wat ek seker nie besit nie.

Onlangs het Duolingo annkondig dat hulle nie meer die Walliese kursus gaan opdateer nie. Hierdie het gelei tot ‘n groot aantal verslae en eise en misverstandings. Die kommentare van lesers was meestal slegter want min mense blyk te weet genoeg oor die kwessie sonder om na cliches te keer. Min mense betaal om die app te gebruik – ek betaal en studeer nou al meer as 2,500 konsekutiewe dae sonder ‘n breek – maar mense wil snel kla wanneer ‘n ding wat gratis vir hulle is, is nie meer so goed soos dit was nie. Ander tale, insluitend diegene wat ek studeer, sit in dieselfde situasie as Wallies maar niemand gee om nie. Ek is ‘n bietjie jaloers op Wallies en die aandag wat dit kry, maar ons doen wat ons kan om ons tale te bevorder sonder ondersteuning of erkening.

So wat is my punt? As jy dit wil studeer, doen dit. Lees en skryf en praat. Praat waaroor jy studeer en oor jou vordering, sukses en mislukking.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam