Daily Archives: 29/06/2019

Meer goedkoop boeke

Ek het op ebay ‘n versameling van kleuter boeke gekoop wat een pond plus tien pond posgeld gekos het. Die boeke hulleself is in die 1940s en 1950s gepubliseer en ek moet sê, hulle is nog steeds in ‘n baie goeie voorwaarde. Toe ‘n paar dae later koop ek nog ‘n ander versameling boeke van dieselfde verkoper uit dieselfde tydperk. Ek weet nie hoekom n verkoper in Brittanje hierdie boeke gekry het maar ek kla nie!

Toe my ma oorlede het, moes ek en my broers haar huis uitgesorteer en besluit watter besittings ons wil vashou en watter enes ons sal verkoop. Daar was soveel dinge en ons het veel weg gegee, verkoop of uitgegooi. Dit was ‘n verrassing om uit te vind dat daar veel mense is wat amper enigiets sal neem om te verkoop. Veel mense maak hul waarde uit die goede wat ander mense as waardeloos beskou. Ek vermoed dat hierdie boeke uit ‘n soortgelyke afkoms kom.

Ek begin dink oor wat ek met my besittings wil doen as ek skielik oorleef. Ek het letterlik honderde Afrikaanse boeke wat ek wil na mense gee wat in die taal belangstel. Ek moet lyse en aanduidings skryf vir die outjies wat al my besittings sal moet uitsorteer!

Boeke

Boeke