‘n Paar historiese goed

‘n Paar maande verlede het ek ‘n Afrikaanse skarefinansieringsveldtog onderhou en gevolglik het die skeppers al sy backers op ‘n WhatsApp groep sit sodat mense onder mekaar kan gesels. Ek is al maande lank ‘n lid maar ek skryf nie en verkies om te sit. Ek vermoed ek is ‘n bietjie vreemd en ek voel amper bang nou om te sê dat ek lees en leer ‘n bietjie oor hulle. Ja, dit lyk ‘n bietjie vreemd.

Vandag het iemand foto’s van ‘n klein ou boks gedeel en gevra of dit eg is. Ek erken die boks want ek het ook dieselfde wat my ouma vir my gegee het. Ek het nou veel ou dinge uit die koloniale tydperk wat ek van Suid-Afrika af gebring het wat voorheen aan my voorouers behoort het. Hul historiese aspek interesseer my maar die verhale en ervarings van die voorouers is net hulle s’n en nie myne nie. Ek voel min persoonlike verbinding nie behalwe dat ons ‘n afstande familie verwantskap saam deel.

So onder is ‘n paar foto’s en ek moet besluit of ek gaan beantwoord om te bevestig dat dit eg is.

Nuwejaar 1945

‘n Geskenk aan soldate in 1945

Nuwejaar 1945

“Met die beste wense van die Suid-Afrikaanse Fonds vir Geriewe en Geskenke”

Nuwejaar 1900

‘n Boks sjokolade van die Koningin-Keiserin

One thought on “‘n Paar historiese goed

  1. Elizabeth

    Dit is baie interessant wat ek nou hier raak gelees het. Ek verkoop allerhande Suid Afrikanse historiese items en met my soeke na vergelykings het ek op die skrywe afgekom.
    Ons is van Suid Afrika en woonagtig in Pretoria.
    Elizabeth

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam