Amerikaanse voetbal vir ons Londenaars

Ek sit nou op die moltrein na Wembley Stadion toe om die Amerikaanse voetbal tussen die San Francisco 49ers en Denver Broncos te kyk. ‘n Vriend het ‘n ekstra kaartjie gehad en het dit aan my aangebied. Ek is nie ‘n groot fan nie maar dit lyk pret so dis hoekom ek nou ry. Ek sal foto’s neem en op die blog sit.

Een dag sal my span, die legendariese Detroit Lions (weens hoe afskuwelik hulle is!), kom speel. Dat sal baie cool wees.

En een ander ding, help nie die outomatiese spellchecker op die iPhone 4 nie. Dit verduidelik as daar veel vremde spel foute is!

2 thoughts on “Amerikaanse voetbal vir ons Londenaars

  1. Johan de Vries

    Wat jy eintlik probeer se, is dat jy n iPhone 4 het …. wanneer het jy dit gekry ? en weet jy hoe om alles te gebruik ? 🙂

  2. Alexander Post author

    Okei ja dis waar, dis wat ek probeer sê. Ek het dit twee weke gelede gekry en dis baie cool. As jy nie jou Facebook kanselleer het nie, sou jy geweet het!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam