Totsiens, thelondonpaper

Totsien thelondonpaper, jy was die beste. Jou mededingers is niks.

Dis ‘n groot jammerte dat jy nou toe is. My ry huistoe sal nooit weer dieselfde wees nie. Persoonlik blameer ek James Murdoch. Ek vertel jou nou, niemand bereid sal wees om te betaal om koerante en nuus aanlyn te lees nie. En ook, die BBC is soveel beter as jou besigheid dat niemand omgee wat jy dink nie.

5 thoughts on “Totsiens, thelondonpaper

  1. Chris

    Hey Alexander. Ek’s bly om te sien jy blameer my darem nie vir die einde van thelondonpaper nie. Dankie vir jou comments, en jammer dit het my so lank gevat om op jou blog te reageer. Het my vinger uit getrek en sal probeer om van nou af op hoogte te bly.
    Groete
    Chris

  2. Alexander Post author

    Chris dis nie jou fout dat die koerant gevou het nie – tensy jy James Murdoch in geheim is! My ry huistoe is nou nie so goed met net een gratis koerant nie. Die beste was natuurlik Die Stem die beste voordat dit ook gevou het; ek verstaan nie hoekom daar geen Afrikaans in The London Lite is nie.

  3. christine

    London Lite is kak, maar steeds VEEL beter as londonpaper!

    As alle koerante ooreenkom dat hulle vir online content sal charge, het die koerant-industrie miskien ‘n kans op oorlewing.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam