Standbeelde in Londen

Sondag het ek by die Suid-Afrikaanse fees in Hanoverplein in Londen met Johan-hulle van Die Moddereiland Potgooi bygewoon. Ons het ‘n lekker tyd gehad en daarna het ons Parliamentplein toe gegaan om die standbeelde van Jan Smuts en Nelson Mandela te sien, foto’s onder.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam