BBC Radio 3: The Struggle for Language

Ek het hierdie program oor die taal op BBC Radio 3 gevind wat baie interessant is vir mense soos ons wat baie entoesiaties vir die taal is. Gaan luister (of aflaai) en laat my weet wat julle dink.

Ek sal hierdie week ‘n volgende Afrikaanse Koffiekroeg ontmoeting reël en laat almal weet wat ons gaan doen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam