Afrikaanse taaltoer

Ek het hierdie berigte op Litnet gevind oor twee studente se taaltoer van Suid-Afrika. Hulle wou Afrikaanssprekers ontmoet en mee gesels om uit te vind wat mense van alle rasse oor die taal dink. Dis baie interessant.

2 thoughts on “Afrikaanse taaltoer

  1. Eben van Renen

    Dit was een van die beste artikels wat ek oor Afrikaans al gelees het! Ek het dit op papier afgedruk en hou dit saam met ander soortgelyke motiverende/opbeurende artikels in ‘n legger.

  2. Alexander

    Ek is bly dat jy die geniet het. Dis die tipe artikels wat ek lag tyd gehoop het dat mense sou skryf. Dis goed om te sien dat die taal belangrik vir mense bly en dat hulle die poging wil maak om ‘n bietjie navorsing te onderneem om te wys dat dit die taal kan floreer. Altyd Afrikaans, swaer!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam