My eerste artikel op Afrikaanse Wikipedia

Ek het vandag my eerste artikel op Wikipedia geskryf so as jy oor die uitgestorwe Norn taal in Afrikaans wil lees – en ek weet dat jy wil – dan gaan lees dit nou! Ek hoop om Wikipedia te gebruik om my geskrifte Afrikaans te oefen en te verbeter (net soos my blog) en terselfdertyd om na die projek te byrda. Hopelik sal die Afrikaanse Wikipedia groei en sal mense wys dat Afrikaans nog ‘n belangrike taal bly.

Hierdie naweek het ek nie te veel gedoen nie maar op een of ander manier het ek te veel geld gespandeer. Die weer nou raak kouer en dit verskyn om die hele tyd te reën, en ek praat as Brit!

2 thoughts on “My eerste artikel op Afrikaanse Wikipedia

  1. Eben van Renen

    Uitstekende brief Tim! Lex, sal jy asb. vir hom se ek het dit gelees en baie geniet/waardeer het!
    Nou gaan ek jou wikipedia artikel lees!

  2. Eben van Renen

    Baie goeie artikel. Ek dink ek sal dit in een van ons potgooie bespreek want daar is ‘n ongemaklike eendersheid tussen Norn se uitsterwe en Afrikaans se huidige posisie.
    Baie dankie weereens vir jou bydrae tot Afrikaans, Swaer!

    Groete
    E

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam