En dit begin

Wel dis my eerste pos. Net ‘n Britse ou in Londen wat Afrikaans wil praat en skryf en hopelik ander sprekenders ontmoet. Besoek asseblief die Afrikaanse Koffiekroeg webblad en wêreld oorheersing sal binne ons bereik wees!

3 Replies to “En dit begin”

  1. Baie geluk, dit lyk goed. Ek sal jou link op my blad sit vandag.

  2. excellent alexander, eerste keer dat ek jou blog sien.. sal bietjie inloer- jy wikkel met jou afrikaans, ne 🙂

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam