Het ek ander sprekers by die werk gevind?

Uiteindelik, goeie nuus! Dit lyk asof ek ander sprekers en belangstellendes by die werk in die staatsdiens gevind! Ek wag al jare lank om mense te vind, maar nou weet ek die name van ‘n klompie mense wat Afrikaans wil praat. Ons maak nou ‘n netwerk sodat ons kan gesels en by mekaar uithang in de ware en aanlynse wêreld. Daar bestaan ook ‘n groep wat Nederlands en Vlaams praat om mee te gesels.

Miskien is die enigste probleem dat ek nou ‘n organisideer is. En ek weet dat een swakheid onder verskeie swakhede is dat ek nie goed enigiets kan organiseer nie. Op die ander kant is ek baie gelukkig en ek veel planne en idees oor wat ons groep nou kan doen. Die belangrikste doel, vir my, is net op ‘n gereelde basis Afrikaans praat.

Ek sal jou (en as ek jou sê, bedoel ek niemand want niemand lees meer blogs nie!) op die hoogte hou. Jy weer dis die waarheid.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Protected by WP Anti Spam