Die inperking verdwyn

Ek kan skaars April of Mei reg onthou, maar ek weet dat alles stil en leeg was. Ek het op die moltrein gery en op die paaie gestap op pad werk toe en ek was amper die enigste persoon in die area. Die beroemde toeriste aantreklikhede het niemand gelok en al die winkels was toe. Dit het taamlik mooi gevoel, om die natuur te kan hoor en die lug was skoon.

Nou almal lyk gatvol en gee nie om oor die beperkings nie. Ons mag nou weer sekere dinge doen soos nie-noodsaaklike inkopies doen en die kroeë sal jou koop-en-loop biers laat kry. Die strate is baie meer besig en alhoewel ‘n mens moet ‘n masker op die openbare vervoer dra, dit lyk nie so veel as anders as in die verlede. Ek kyk voetbal op die televisie, uiteindelik. Goed nè?

Ek het twee nuwe podgooie gevind wat aan Suid-Afrika betref. Die een in Engels is True Crime South Africa, wat Suid-Afrikaanse misdaad verhaal en ek het reeds oor ‘n klompie sake gelees. Die ander is Die Afrikaner Expat Podcast, wat uit Ierland uitgesaai word. Dit gee raad aan mense wat van plan is om te emigreer. Die onderwerp is nie toepaslik aan my nie maar ek verstaan die episode baie maklik en die luister oefening help my baie.

Dis al my nuus vir nou.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam