Vliegkaartjies is gekoop

Ek het my vliegkaartjies gekoop en so sal tussen 28 Junie en 20 Julie in Suid-Afrika en Namibïe wees. Ek is nou baie opgewonde.

2 thoughts on “Vliegkaartjies is gekoop

  1. Alexander

    Dankie, ek hoop so. Dit sal my vierste besoek wees maaar hierdie keer sal ek meestal sonder ons Suid-Afrikanse familie wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam