Baie besig as ons ‘n nuwe eerste minister kry

Dis baie besig op die paaie buite my kantoor op Whitehall, dis vol polisiemanne, toeriste, joernaliste, staatsamptenaars ens as die oud eerste minister bedank en nuwe ou word geïnstalleerd ingehuldig. Dankie My Kop Op ‘n Blok vir die regte Afrikaans.

2 thoughts on “Baie besig as ons ‘n nuwe eerste minister kry

  1. My Kop Op 'n Blok!

    Ek vind dit baie interessant dat jy Afrikaans leer. Jou Afrikaans is sommer al spoggerig!

    Ek sal jou hier en daar probeer help, hoop jy aanvaar dit as positiewe kritiek.

    In hierdie geval “en nuwe ou word geïnstalleerd” is verkeerd. Ek sou sê “en die nuwe ou word ingehuldig”. Hoop ek het die korrekte woord. Sover ek weet, word ‘n gebou ingewy, ‘n persoon word in ‘n amp ingehuldig.

    Geniet jou Afrikaans!

  2. Alexander

    Nee, dankie vir jou hulp ek waardeer dit baie, sonder mense se hulp sal ek nooit verbeter nie.

    Jammer dat ek so selde kyk asof mense iets op my blog geskryf het!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Protected by WP Anti Spam