Posts tagged: wordpress

Probleme met WordPress

Gister het ek probeer om WordPress op FTP op te dateer maar ongelukkig toe het alles gecrash. My vrou het die nuwe weegawe geinstalleer maar nou kan ek nie foto’s oplaai nie en het ook al die foto’s verloor wat reeds op die bladsy was, maar dis beter as toe die hele webwerf nie gewerk [...]

Sunday February 27th, 2011 in , | 2 Comments »

Die radio

Ek sit nou en luister na Adam and Show op Radio 6, wat elke Saterdagoggend uitgesaai word. Gewoonlik laai ek dit direk na my iPod af sodat ek kan luister as ek op die moltrein sit en ek lag en glimlag en ek dink die reisigers dink dat ek ‘n bietjie vreemd is. Ek luister [...]

Saturday April 25th, 2009 in , , | 6 Comments »