My huidige gunstelinge liedjie en video
Hierdie liedjie is fantasties en die video is baie snaaks, hy kom uit suid-wes Londen. Tipiese Londen!
Jamie T – Stick ‘N’ Stones
2 Comments to “My huidige gunstelinge liedjie en video”
RSS feed for comments on this post. TrackBack URI

By Johan de Vries, 13/07/2009 @ 8:59 pm
Hey, dis my deel van die valley die, lekker ou Wimbledon (waar ek die trein vang as ek gaan suip in die aande.
By Alexander, 14/07/2009 @ 4:49 pm
Dis baie pikey! Wanneer gaan ons in die aande suip?