Ek sit tans by die huis op ‘n maand lang vakansie. Ek het nie voorheen soveel verlof genmeen nie, maar ek het besluit dat hierdie jaar gaan ek dit doen. Gewoonlik werk ek oor die hele somer vakansie mande (ek bly in die noorderlike halfrond en in Europa) terwyl almal anders gaan weg op vakansie. So doen ‘n mens met soveel vrye tyd? Ek gaan reis.
Ek was van plan al jare lank om na ‘n paar lande in oos-Europa gaan, dié wat ek nie vooraf besoek het nie of wat ek wil terugkeer. Ek sukkel om planne te maak, maar binne ‘n paar ure het ek reiskaartjies en hotels bespreek, en het toeriste aantreklikkhede gekies om te sien. Dis nie hoe ek gewoonlik is nie.
Sonder om al die besonderhede neer te skryf, het ek die ervaring baie geniet. Europa is ‘n groot kontinent vol verskillende mense, geskiedenis, kulture, tale en identiteite. Aan die een kant dink mense soms dat almal net Europeërs is sonder verskille en ja, ek verstaan ’n bietjie. Aan die ander kant ignoreer dit alles wat die mense en lande self maak. Jy kan maklik drie lande in een dag besoek. Jy sien geen grens nie, want soms is die grens net ‘n klein rivier of ‘n pad wat historieke grenslyn is, en mense woon aan weerskante, bure en buitelanders.
Jy sien verskille tussen Oosteryk en Slowakië en Tseggië – die tale is anders en Oosteryk voel veel ryker. Pole is ‘n baie groot land vol toeriste en reisigers vol dinge te siene en ek wil beslis gaan ontdek. Warskou is ‘n groot, modern hoofstad wat homself oor 30 jaar hernieu het met groot wolkekrabbers en kerke. Hier het ek na die Joodse begraafplaas gegaan om die graf van LL Zamenhof te sien, die skeper van Esperanto; hier was daar ‘n ander groep Esperanto-sprekers wat dieselfde wou doen.
Gdansk het voorheen as Danzig gestaan bekend en veel Duitsers kom op vakansie. Nou staan die ou stad, waarna almal gaan, op kanale en water. Dis baie mooi en op die smal straatjies te dwaal en om in die buitelug op die pleine met ‘n drankie te sit. Almal praat Engels wat goes is, want baie min toerist van die buiteland praat Pools.
Ek aanbeveel dat mense gaan kuier. Uiteindelik het ek op die veerboot na SWede gery en dit was baie mooi snags in die middel van die Baltiese See op die dek te staan en die wind waai in jou haar in die donker en wind sonder om land te kan sien. Ver in die afdstand skyn die lig van Kaliningrad. Toe het ek deur Swede met die trein na Danemark wat, in soortgelyking met oos-Europa, is baie duur.
Toe het ek na Skotland gegaan, die land waarin ek op veel keer grootgeword het. Ek he baie geniet om weer in die land te kuier en na Oban en Iona te reis. Die stilte en uitsig op die strand op Iona was fantasties en ek het baie lekker ontspan. Ek weet hoekom ek selde na Skotland gaan – dit voel nie soos ‘n vakansie as jy nie oorsee gaan nie – maar ons is nou van plan om ‘n ander vakansie in Skotland te neem.
Die vakansie is amper verby en binnekort kom die herfs en winter. Ek het baie mooi herinninge van ‘n maan van reis en ontspanning sonder om oor werk to besorg.