Verlede week het ek na Brussel op Eurostar gereis. Julle weet dat ek dikwels na die stad reis om ‘n toeris te wees, om rond die sentrum te loop, om te sit en te drink en te eet. Die stad staan altyd vol toeriste en besoekers soos ek, wat stdig om te strate dwaal, wat toeriste goed koop en poskaarte skryf. Veel verskillende tale word op die state gepraat maar jy weet wie die toeriste want hulle praat almal Engels selfs al hulle nie Engels is nie. Dit is beslis my gunstelinge stad op die vasteland.
Onder is twee kiekies van die stad.


