Ek het hierdie berigte op Litnet gevind oor twee studente se taaltoer van Suid-Afrika. Hulle wou Afrikaanssprekers ontmoet en mee gesels om uit te vind wat mense van alle rasse oor die taal dink. Dis baie interessant.
Afrikaanse taaltoer
2 Replies
