Daily Archives: 31/12/2025

Die son en see

Aan die einde van die maand en jaar het ek met die trein na Brighton gery om die son en see te geniet. Die stad is okei; dis vol mense wat uit Londen vertrek het maar terselfdetyd dis nie ver nie en die see en strand lok mense. Dis beslis mooi om op Brighton Palace Pier met ‘n biertjie te sit en te ontspan as die wind waai en die son skyn voordat nog een nuwe jaar begin.

Brighton Palace Pier

Brighton Palace Pier