Daily Archives: 28/10/2025

Skaak, ‘n vreemd spel

“Amberley excelled at chess—one mark, Watson, of a scheming mind.”
The Adventure of the Retired Colourman, by Arthur Conan Doyle

As ‘n klientjie het ek nooit skaak leer speel nie. Veel kinders leer maar die spel het my altyd nie geïnteresseer nie. Die kinders wat gespeel het, het dikwels ‘n bietjie vreemd verskyn. Ek het geen geduld om te sit en te leer. Maar nou, leer ek op Duolingo en ek geniet dit baie. Nie genoeg om my geduld te ontwikkel maar genoeg om elke dag die tientalle lesse te volg. Dit is seker waar dat dit ‘n goeie rede is om weg van my bureau te loop en in die stilte to speel, nes mense wat elke uur gaan rook.

Ek gaan nooit goed word nie, maar as ek ouer raak begin die stokperdjies wat as kind ek nooit geprobeer het nie, my interesseer.