Ek lees dikwels artikkels in die koerant wat deur nogal jong joernaliste – en veel jonger as ek – en hulle beskryf hoe hulle amper die eerste ontdekkers op die internet in, byvoorbeeld, 2007 was toe hulle tienaars was. Hoe, na hul mening, die internet heeltemal nuut was en beslis het niemand anders voor hulle die internet gebruik nie. Die soort “digitale inheemslinge” aan wie die internet vermoodelik behoort.
Hoekom pla ek soos old man yells at cloud? Die internet is ‘n onderwerp waaroor joernaliste en opinie makers skryf baie, dat dit die bron van skuldige van al die probleme wat ons nou het. Joernaliste en skrywers kyk agteruit om te beskryf en te verduidelik, maar net tot ver as hulle dink hulle ervaar het – die beperking van hul persoonlike kennis en navorsing glo duur te lang.
Een rede is dat as jy nie die verlede ken nie (jy hoef dit nie te ervaar nie), ken jy nie hoekom jy in jou huidige situasie staan nie. As jy nie die spore en die stappe wat gestap geword het, sien nie dan maak jy net jou eie perspektief en verstanding sonder om verbindings te herken. Sonder feite en nuons het ons net tweedehand rekord en raaiswerk. Hierdie is nie joernalistiek nie en ja, dit pla my ook as mense net verkeerd is.
Niemand lees nou blogs nie, maar 20 jaar gelede was die blogosfeer groot, groeiend en lewend. Nou is ander mense se aandag die belangrikste doelwit. Vóór sosiale media het daar ‘n verskillende tipe aanlynse kontak onder mense en vreemdelinge bestaan. Die oorsprong van sosiale media was nuusgroepe, geselshoekies, blogs, en individu’s se webtuiste, wat aan die vroeë 1990s in universiteite begin versprei het. Hierop het mense gemeng en gesels. Technolongie en advertensie en aanlynse inkoping het alles heeltemal veraander sodat dit ommedelike beskikbaar was, maar dit is op ‘n ou wêreld gebou vol verskillende reëls.
Jy kan nou alles aanlyn koop – behalwe dié wat jy nie kan koop nie. Ek vind nuwe musiek en boeke maar te dikwels kan ek dit nie koop nie. Ek bly in die verkeerde land óf ek ‘n internet diens moet gebruik wat ek gebruik nooit. Byvoorbeeld bestaan daar nou Afrikaans musiek en boeke wat ek wil koop, maar nie soos 2007 toe daar Suid-Afrikaanse internet winkels bestaan het waarvan jy alles kon koop. Dit word net in Suid-Afrika gekoop dus kan ek dit nie maklik kry nie.
Mense jag ook na baie soortgelyke produkte en dienste. In die rolprent Wayne’s Word 2 sê Jim Morrison, if you book them they will come. Die kwessie nou is, wie gaan dit boek of meer akkuraat, wie gaan dit doen? Sonder aanbod bestaan daar geen vraag nie. Nisbelange bly nis, want dit nie die moeite werd vir belangstellendes om aan te bied nie. Die reeks en kwaliteit produkte te kope verklein altyd. Soos klein tale en stokperdjies, bestaan miskien alles die beste in ons eie persepsie.