Home > Arsenal > Voetbal, die ware sport

Voetbal, die ware sport

September 23rd, 2007

Gister het ek die Arsenal wedstryd teen Derby gaan sien. Dit lyk asof ek nou die hele tyd kan gaan – dit was die tweede keer hierdie week en ek gaan ook weer terug om Dinsdagaand. Ja, ek moet in die hemel sit en die kaartjie was meer as ‘n bietjie duur maar om die span so fantasties te sien speel as hulle Derby donner was briljant. Mense het vroeër gesê het dat ons hierdie jaar sal gaan sukkel en die seisoen is maar twee maande oud – wel tans sit ons bo-op die Premiership en dis genoeg vir die bewonderaars.

Daar’s ‘n paar foto’s onder.

Author: Alexander Categories: Arsenal Tags:
  1. Klei Lat
    October 1st, 2007 at 21:50 | #1

    Daar is net een ware sport….. rugby ….. sokker is vir girls ;-)

  2. Alexander
    October 3rd, 2007 at 18:13 | #2

    As voetbal vir vroue mense is dan hoekom jy dit nie speel nie?

  1. No trackbacks yet.